The God Who Sees

Die volmaakte Woord van God


Die volmaakte Woord van God

Die WET van die Here is volmaak : dit verkwik die siel.
Die GETUIENIS van die Here is gewis : dit gee wysheid aan die eenvoudige.
Die BEVELE van die Here is reg : hulle verbly die hart.
Die GEBOD van die Here is suiwer : dit verlig die oe.
Die VREES van die Here is rein : dit bestaan tot in ewigheid.
Die VERORDENINGE van die Here is waarheid tesame is hulle regverdig.

Hulle is begeerliker as gou, ja, as baie fyn goud; en soeter as heuning en heuningstroop.

Ook word u kneg daardeur gewaarsku; IN DIE ONDERHOUDING DAARVAN IS GROOT LOON. (Ps 19:8-12)

222total visits,1visits today

Kategoriee

Advertensie

Advertensie