The God Who Sees

NOOD TELEFOONNOMMERS


NOOD TELEFOONNOMMERS

HIERDIE TELEFOONNOMMERS IS BAIE BETER AS 911

WANNEER WAAR
Jy bedroef is, skakel  Johannes 14
Jy gesondig het, skakel Psalm 51
Jy bekommerd is, skakel Mattheus 8:19-34
Jy in gevaar verkeer, skakel Psalm 91
Mense jou gefaal het, skakel Psalm 27
Dit vir jou voel asof God ver van jou is, skakel Psalm 139
Jou geloof stimulasie nodig het, skakel Hebreërs 11
Jy eensaam en bang is, skakel Psalm 23
Jy verbitterd en krities is, skakel 1 Korintiërs 13
Jy wonder oor Christenskap, skakel 2 Korintiërs 5:15-18
Jy uitgeworpe voel, skakel Romeine 8:31-39
Jy vrede wil hê, skakel Mattheus 11:25-30
Dit vir jou voel asof die wêreld groter as God is, skakel Psalm 90
Jy Christelike versekering nodig het, skakel Romeine 8:1-30
Jy jou huis verlaat vir werk of vakansie, skakel Psalm 121
Jy gebede net om jouself gaan, skakel Psalm 87
Jy moed nodig het vir >n taak, skakel Joshau 1
Rentekoerse en beleggings jou denke oorheers, skakel Markus 10:17-31
Jy depresief is, skakel Psalm 27
Jou sakboekie leeg is, skakel Psalm 37
Jy jou vertroue verloor in jou medemens, skakel 1 Korintiërs 13
Dit lyk asof mense onvriendelik is, skakel Johannes 15
Jy ontmoedig voel, skakel Psalm 126
Jy vind die wêreld word klein en jyself groot, skakel Psalm 19
As jy vrug wil dra, skakel Johannes 15
Vir Paulus se geheim oor geluk, skakel Kolossense 3:12-17
Met groot geleenthede / uitvindings, skakel Jesaja 55
Om met ander oor die weg te kom, skakel Romeine 12

Hierdie nommers kan direk geskakel word sonder die hulp van ‘n operateur.

 

166total visits,1visits today

Kategoriee

Advertensie

Advertensie