The God Who Sees

Wapens van God vir oorlogvoering


Wapens van God vir oorlogvoering


WANNEER JY NEGATIEWE GEDAGTES HET OOR DIE LEWE, OORWIN DIE OORLOG WAT SATAN TEEN JOU LOODS MET DIE WOORD VAN GOD. HIERDIE WOORD HET KRAG WAT SATAN NIE NET IN SY SPORE STUIT NIE MAAR WAT HOM SAL LAAT VLUG!!!!!!!!

JY BELY GOD BEMOEDIG
DIT IS ONMOONTLIK

ALLES IS MOONTLIK BY GOD

LUKAS 18:27

EK IS TE MOEG

EK SAL JOU RUS GEE.

MATTHÉÜS 11:28-30.

NIEMAND HET MY LIEF NIE

EK HET JOU LIEF.

JOHANNES 3:16 & 3:34

EK KAN NIE AANGAAN NIE

MY GENADE IS VIR JOU GENOEG

1 KORINTHIÉRS 12:9 & PSALMS 91:15

EK VERSTAAN WAT AANGAAN NIE

EK SAL JOU PAAIE GELYK MAAK

SPREUKE 3:5-6

EK KAN DIT NIE DOEN NIE.

EK GEE JOU KRAG OM DIT TE DOEN

FILIPPENSE 4:13

DIE LEWE IS NIE DIE MOEITE WERD NIE

ALLES WERK TEN GOEDE MEE.

ROMEINE 8:1

EK KAN MYSELF NIE VERGEWE NIE

EK VERGEWE JOU

I JOHANNES 1:9 & ROMEINE 8:1

EK GAAN OOR DIE WEG KOM NIE EK SAL IN ELKEEN VAN JOU BEHOEFTES VOORSIEN. FIL. 4:19
EK IS BANG

EK HET JOU NIE N GEES VAN VREESAGTIGHEID GEGEE NIE

II TIMOTHEUS 1:7

EK ALTYD BEKOMMERD EN GEFURSTREED. WERP AL JOU BEKOMMERNISSE OP MY. I PETRUS 5:7
EK HET NIE GENOEG GELOOF NIE EK HET AAN JOU N MAAT VAN GELOOF GEGEE. ROMEINE 12:3
EK IS NIE SLIM GENOEG NIE

EK HET JOU WYSHEID GEGEE.

1 KORINTHIERS 1:30

EK IS SO ALLEEN EN EENSAAM EK SAL JOU NOOIT BEGEWE EN JOU NOOIT VERLAAT NIE. HEBREÉRS 13:5

167total visits,1visits today

Kategoriee

Advertensie

Advertensie