The God Who Sees

Words To Live By


Words To Live By
bvine1.gif 
(18178 bytes)
DREAMS

“A dream is in the mind of the believer,

and in the hands of the doer”

“You are not given a dream,

without being given the power to make it come true.”

VRIENDSKAP

‘n Friend is iemand wat in loop wanneer die res van die wêreld uitstap.

Opregte vriende is soos diamante, waardevol maar skaars

“Moenie voor my loop nie, ek mag dalk nie volg nie.

Moenie agter my loop nie, I mag dalk nie lei nie.

Loop liewer langs my, en wees net my friend.”

GOD

“God plaas ons soms in die donker sodat ons die lig kan sien.”

“God is in staat om onmeetlike dade te doen.”

“Wanneer God jou lei, Voorsien Hy altyd.”

God se hulp is net ‘n gebed van jou af weg.”

“God is steeds God sonder die mens. Die mens sonder God is niks.”

“Gebed verander sake.”

LIEFFDE

Liefde is, dat jy nooit nodig sal hê om te sê jy is jammer nie.”

Wanneer jy iemand liefhet, gee jy hom die krag om jou seer te maak.”

“Liefde is om meer raak te sien as wat die oog gewaar.”

Jy sal nooit verloor deur lief te hê nie.”

Ware liefde is soos geeste, almal praat daaroor,

maar net ‘n klein hoeveelheid het dit gesien.”

DIE TOEKOMS

“Genees die verlede; leef in die huidige; droom oor die toekoms.”

Moenie vandag begin met die gebreekte stukke van gister nie.”

Doelwit is nie per ongeluk nie.

Dit is ‘n besluit wat geneem is: dit is ook nie iets om voor te wag nie,

dit is ‘n ding wat behaal/verdien moet word.”

DIE LEWE

“Die lewe kom net eenkeer, dus maak ‘n sukses daarvan.”

“God het nie alles vir ons gegee in die lewe om te geniet nie,

maar die lewe geniet alle dinge.”

“‘n Lang rit van ‘n duisend myl begin met die eerste tree.”

“Foute wat ons maak is nie bedoel om ons te ontstig nie,

dit is om ons sterker te maak.”

bvine1.gif 
(18178 bytes)

 

535total visits,1visits today

Kategoriee

Advertensie

Advertensie