The God Who Sees

Category Archives: Bybel Studies


Words To Live By DREAMS “A dream is in the mind of the believer, and in the hands of the doer” “You are not given a dream, without being given the power to make it come true.” VRIENDSKAP ‘n Friend Read more…


Wis Mislukking Uit [Hierdie artikel is geneem uit Dr. James van Zyl se Maandblad.] GOD SE WILL VIR JOU IS SUKSES. Hy wil het jy moet elke keer wen. Ons is as oorwinnaars geskape, maar elke keer as ons probeer Read more…


Wie Beheer die Weer deur Dr. Roderick C. Meredith Die Lewende Kerk van God Wanneer hewige storms of ander weerverwante rampe voorkom, blameer die mensdom gewoonlik maar vir “Moeder Natuur”. Weerkundiges is gou om statistiek oor soortgelyke storms van 30, Read more…


Wees Gewaarsku Dit is ‘n ontstellende verskynsel dat mense sommer so goedmoeds die NAAM VAN DIE HERE in hul gesprekke kan insleep om hulle gesegdes te benadruk. Oral word God se naam kwistig in ligsinnige geklets as uitroeptekens, stopwoorde en Read more…


Watter Dag is die Christelike Sabbat deur Dr. Roderick C. Meredith Die Lewende Kerk van God Verstommende gebeure gaan binnekort hierdie wêreld uit sy normale gang ruk. Alles om ons gaan in die nabye toekoms verander! Die mens het nou Read more…


Wat is ‘n ware Christen deur Dr. Roderick C. Meredith Die Lewende Kerk van God Het u al ooit ’n ware Christen ontmoet? Het u al ooit ’n kerk vol ware Christene bygewoon? Is u seker? Wat maak ’n persoon Read more…


Wapens van God vir oorlogvoering WANNEER JY NEGATIEWE GEDAGTES HET OOR DIE LEWE, OORWIN DIE OORLOG WAT SATAN TEEN JOU LOODS MET DIE WOORD VAN GOD. HIERDIE WOORD HET KRAG WAT SATAN NIE NET IN SY SPORE STUIT NIE MAAR Read more…


Pad van Dorings Ek wonder soms hoekom mense so hardnekkig, en eiewys is? Baie kere kan ‘n mens sien hoekom hulle so is, maar ander kere steek of versier hulle dit so mooi, dat jy sukkel om dit raak te Read more…


NOOD TELEFOONNOMMERS HIERDIE TELEFOONNOMMERS IS BAIE BETER AS 911 WANNEER WAAR Jy bedroef is, skakel  Johannes 14 Jy gesondig het, skakel Psalm 51 Jy bekommerd is, skakel Mattheus 8:19-34 Jy in gevaar verkeer, skakel Psalm 91 Mense jou gefaal het, Read more…


Maak Seker! 1. Talle kinder van God, in plaas dat hulle ware dissipels van Christus geword het, produkte geword het van hul eie kerke se leerstellings. Moet my nie verkeerd verstaan nie – Christus het die kerk tot stand gebring Read more…

Kategoriee

Advertensie

Advertensie