The God Who Sees

Category Archives: Eind-Tyd


Wat  lê voor vir Amerika en Brittanje, asook Suid Afrika? INHOUD Voorwoord : Die verlore Sleutel Weer Gevind Esegiël se Dramatiese Visioen Beloftes van Weleer Word Gemaak Israel se Gevangenskap en Verlore Identiteit Die Geboorteregbeloftes Word Vervul Wat Lê Voor Read more…


Veertien Tekens wat Christus se Wederkoms Aankondig Die Lewende Kerk van God Weet u wat die toekoms vir u inhou? Wat van u nasie se toekoms, en die wêreld s’n? Ons lewe nie in normale tye nie. Ons nader die Read more…


Johan Malan, Universiteit van die Noorde, Suid Afrika Opsomming: Die tekens van die tye dui op die spoedige wederkoms van Jesus Christus. Mense wat dit nie ernstig opneem nie, word skynheiliges genoem. Hoewel daar beslis ‘n verrassingselement in die wegraping Read more…


Openbaring 22 1 En hy het my getoon ‘n suiwer rivier van die water van die lewe,(Alle lewe word deur God gegee. Die rivier van lewende water verwys na die Heilige Gees.) helder soos kristal, wat uitstroom uit die troon Read more…


Openbaring 21Die nuwe hemel en die nuwe aarde. 1 En ek het ‘n nuwe hemel en ‘n nuwe aarde gesien, want die eerste hemel en die eerste aarde het verbygegaan; (Lees 2 Petrus 3:10-13. Die Griekse woord wat hier gebruik Read more…


Openbaring 20 Die Satan duisend jaar gebind. Die gelowiges heers saam met Christus. 1 En ek het ‘n engel (Dit is waarskynlik dieselfde engel as in Openbaring 9:1) uit die hemel sien neerdaal, met die sleutel van die afgrond (Dieselfde Read more…


Openbaring 19 Val van Babilon. Vreugde en oorwinningslied in die hemel. 1 En ná hierdie dinge het ek iets soos ‘n groot stem van ‘n groot menigte in die hemel gehoor wat sê: Halleluja, die heil en die heerlikheid en Read more…


Openbaring 18Val van Babilon. Klaagtone op die aarde. (Die einde van die sewe jaar verdrukking is besig om vinnig nader te kom. Die antichris se hoofkwartier was in Babilon en is toe verskuif na Jerusalem in die middel van die Read more…


Openbaring 17Val van Babilon. Gesig van die groot hoer wat deur die dier verlei is. (Hierdie is die moeilikste boek in die Bybel om te verstaan. Dit is ‘n inlas boek. Dit beteken dat dit die verloop van sake tot Read more…


Openbaring 16 1 En ek het ‘n groot stem uit die tempel aan die sewe engele hoor sê: Gaan gooi die skale van die grimmigheid van God op die aarde uit. (Dit sal letterlike plae wees en niemand in die Read more…

Kategoriee

Advertensie

Advertensie