El-Roi - Afrikaans

Studies

Gedigte

God

Israel

Profesiee

Satan

Wat kan ek jou bied

Wat kan ek jou bied

Ek het geen rykdom nie, maar liefde.
Ek het geen besittings nie, maar liefde.
Ek het geen status of naam nie, maar liefde.
Ek het geen hartseer en pyn meer, maar liefde.

Liefde van God geskenk, vir my en jou.
Liefde wat God my geskenk het, vir jou.

Die liefde groei van dag tot dag,
Tot in heerlikheid, tot in ewigheid.
Dit is al wat ek jou kan bied.

28/12/1999 Vic vd Merwe